Eloff Muller 082 416 6518 / Stephen Muller 073 456 8003

Tambaraine Bonsmara & Gasverkopers Produksieveiling
📌 Vrydag 9 Oktober 2026
📍 Bona Bona - Wolmaransstad
Alle Tambaraine Bonsmara bulle is op strawwe rooiwater & galsiekte veld geteel. 💪🏾
Tambaraine Bonsmara bulle word gratis afgelewer in Suid-Afrika (op die koper se risiko). 🚚
Die veiling sal Aanlyn gedek word deur Meerkat. 📲💻
Vir meer inligting kontak:
Eloff Muller (Tambaraine Bonsmara) 0824166518
Stephen Muller (Tambaraine Bonsmara) 0734568003
Chris Visser (Skatkis Bonsmara) 0824106146
Mariëtte Badenhorst (HOT Bonsmaras) 0724276915
Johannes De Beer (Andrè Kock & Seun) 0823330919
Malcolm Kock (Andrè Kock & Seun) 0823330911
Johan vd Nest (Afslaer) 0825744220

TM 23-20
LAR17-339 x AG12-407
Genetic Status: Myostatin Free (Miostatien Skoon)
Bred and raised on strict redwater and gallsickness veld.
Geteel op strawwe rooiwater & galsiekte veld.

TAMBARAINE TM 23-22
Om hierdie besonderse bul op te som - dinamies, manlik, breë bors, goeie bespiering, lengte, breedte en diepte sowel as ‘n sterk toplyn.
In Engels: A true powerhouse that commands attention. 💥💥💥
Miostatien Skoon 🧬
Stamboom: LAR17-339 x AG11-407
Vaar: LAR17-339 (5 Ster Bul) ‘n Voortreflike kuddevaar wat regoor Suid-Afrika bekend is vir die teel van uitsonderlike lengte, breedte en diep kwalitatiewe fenotipes. ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Moeder: AG11-407 (Elite Goue Koei) Waarborg hoë melkproduksie en ’n uitstekende tussen-kalf-periode (TKP), wat verseker dat hierdie bul se dogters sal ontwikkel in hoogs vrugbare, lae-onderhoud vervangingsverse.👌
TM 23-22 is ‘n bul wat die oog vang vanweë sy fenotipiese korrektheid. ‘n Vroegryp, kort op die been bul.
Ons streef daarna om sulke bulle te teel by Tambaraine Bonsmara.
‘n Bul wat ‘n groot impak kan maak in enige kudde. ✅
Geteel op strawwe rooiwater & galsiekte veld. 💪🏾
⭐️ Kalfgroei 125
⭐️ Vrugbaarheid 114
⭐️ Koeiwaarde 118
⭐️ Groei 112
⭐️ Karkaswaarde 121
Tambaraine Bonsmara & Gasverkopers Produksieveiling.
📌 Vrydag 9 Oktober 2026
📍 Bona Bona - Wolmaransstad
Tambaraine Bonsmara bulle word gratis afgelewer in Suid-Afrika (op die koper se risiko). 🚚
Die veiling sal Aanlyn gedek word deur Meerkat. 📲💻

TAMBARAINE TM 23-18
‘n Toonbeeld van manlikheid met goeie bespiering.
‘n Bul wat besonderlik gemaklik beweeg.
Hy is struktureel korrek en word aangevul met goeie teelwaardes waar dit saak maak. ✅
Miostatien Skoon 🧬
Stamboom: LAR17-339 x AG11-220
Vaar: LAR17-339 (5 Ster Bul) ‘n Voortreflike kuddevaar wat regoor Suid-Afrika bekend is vir die teel van uitsonderlike lengte, breedte en diep kwalitatiewe fenotipes.
⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Moeder: AG11-220 (Elite Goue Koei) ‘n Toonbeeld van vroulikheid.
Sy het besonderse lengte en sagtheid in haar nek en ‘n goeie voorbeeld van perfekte speenplasing. 👌
TM 23-18 is ‘n Robuuste bul gebou vir Afrika. 🌍
Geteel op strawwe rooiwater & galsiekte veld. 💪🏾
⭐️ Kalfgroei 127
⭐️ Melkwaarde 102
⭐️ Koeiwaarde 111
⭐️ Groei 107
⭐️ Karkaswaarde 119
Tambaraine Bonsmara & Gasverkopers Produksieveiling
📌 Vrydag 9 Oktober 2026
📍 Bona Bona - Wolmaransstad
Tambaraine Bonsmara bulle word gratis afgelewer in Suid-Afrika (op die koper se risiko). 🚚
Die veiling sal Aanlyn gedek word deur Meerkat. 📲💻

TAMBARAINE TM 24-6
‘n Bul met uitstekende lengte, breedte en kapasiteit. Hy het goeie been waar genoeg vleis op gepak kan word.
‘n Bul wat goeie speenkalwers sal teel vanweë sy groei-en melksyfers.
Miostatien Skoon 🧬
Stamboom: LAR17-339 x DAJ09-46
Vaar: LAR17-339 (5 Ster Bul) ‘n Voortreflike kuddevaar wat regoor Suid-Afrika bekend is vir die teel van uitsonderlike lengte, breedte en diep kwalitatiewe fenotipes. ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Moeder: DAJ09-46 (Elite Goue Koei) Vrugbaarheid, langlewendheid en elite-vervangingsvers-potensiaal. Sy is ’n teksboek voorbeeld van ’n lae-onderhoud, hoë-opbrengs "moederkoei”. 👌
Ons bied TM 24-06 met trots aan om ’n verskil in jou kudde te maak.
Die Moderne Vleismasjien (Fokus op Groei & Karkas)
Geteel op strawwe rooiwater & galsiekte veld. 💪🏾
⭐️ Kalfgroei 126
⭐️ Melkwaarde 104
⭐️ Vrugbaarheid 109
⭐️ Koeiwaarde 118
⭐️ Karkaswaarde 115
Tambaraine Bonsmara & Gasverkopers Produksieveiling.
📌 Vrydag 9 Oktober 2026
📍 Bona Bona - Wolmaransstad
Tambaraine Bonsmara bulle word gratis afgelewer in Suid-Afrika (op die koper se risiko). 🚚
Die veiling sal Aanlyn gedek word deur Meerkat. 📲💻

TAMBARAINE TM 23-21
'n Uitsonderlike, struktureel korrekte potensiële stoetbul.
Miostatien Skoon 🧬
Stamboom: LAR17-339 x AG17-441
Vaar: LAR17-339 (5 Ster Bul) ‘n Voortreflike kuddevaar wat regoor Suid-Afrika bekend is vir die teel van uitsonderlike lengte, breedte en diep kwalitatiewe fenotipes.
⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Moeder: AG17-441 ‘n Ekonomies effektiewe Bonsmara-koei met goeie sprong van rib en kapasitiet.
TM 23-21 voldoen aan die streng maatstawwe wat deur moderne, kommersiële beesvleisbedrywighede vereis word. ✅
Geteel op strawwe rooiwater & galsiekte veld. 💪🏾
'n Hoë standaard bul wat ‘n aanwins sal wees vir enige kommersiële of stoetkudde.
⭐️ Kalfgroei 108
⭐️ Onderhoudswaarde 103
⭐️ Speenkalfwaarde 100
⭐️ Karkaswaarde 103